Sport

Sport is a very important aspect in our residence. Not only does it give the ladies the opportunity to be active and let off some university steam, but it also contributes to our residence pride! Huis ten Bosch has performed excellently in a vast variety of sports such as:

  • Hockey
  • Netball
  • Table Tennis
  • Swimming
  • Squash
  • Chess

Sport kan gesien word as ‘n baie belangrike aspek in ons koshuis. Nie net gee dit die dames die geleentheid om aktief te bly en om hul universiteits stres te verminder nie, maar dit dra ook by by ons koshuis gees en trots! Huis ten Bosch het in die verlede uitstekend presteer in die volgende sports-soorte:

  • Hokkie
  • Netbal
  • Tafeltennis
  • Swem
  • Muurbal
  • Skaak