Antieke Kulture
Hierdie programme bestudeer die kulture van die antieke Mediterreense en Nabye Oosterse węrelde, die wisselwerking tussen hierdie kulture en hul invloed op die moderne węreld.
Honneurs-Baccalaureus in die Lettere en Wysbegeerte (HonsBA) in Antieke Kulture
Die HonsBA volg direk op 'n B-graad met as hoofvak Antieke Kulture, Antieke Geskiedenis of een van die antieke tale. 'n Gemiddelde
Temas: Antieke letterkunde, kuns, mitologie, godsdiens, lewensbeskouing, politieke denke, alledaagse lewe en nalewing van die antieke.
Modulebeskrywing en toelatingsvereistes
Duur: Een jaar
Nagraadse Diploma (ND) in Antieke Kulture
Die ND volg op enige B-graad of 'n ekwivalente kwalifikasie.

Magister in die Lettere en Wysbegeerte (MA) in Antieke Kulture
Die MA-program behels die skryf van 'n tesis wat die resultate van navorsing oor 'n aspek van antieke kulture bevat.
Duur: Een jaar
Doktor in die Wysbegeerte (PhD) in Antieke Kulture
Die PhD behels die skryf van 'n proefskrif wat die resultaat van selfstandige en oorspronklike navorsing oor 'n navorsingsprobleem is.
Duur: Minstens twee jaar