Antieke Tale
Hierdie programme fokus op skrywers, genres en temas in die Latynse of Griekse letterkunde.
Honneurs-Baccalaureus in die Lettere en Wysbegeerte (HonsBA) in Antieke Tale
Die HonsBA verdiep jou kennis van een van die antieke tale, naamlik Bybelse Hebreeus, Grieks of Latyn. Spesialisasie is moontlik in:
- Bybelse Hebreeuse taalkunde of Nuwe-Testamentiese Griekse taalkunde
- Bybelvertaling
- Nuwe-Testamentiese Griekse letterkunde
- Klassieke Griekse letterkunde
- Latynse letterkunde
Modulebeskrywing en toelatingsvereistes
Duur: Een jaar
Magister in die Lettere en Wysbegeerte (MA) in Antieke Tale
Duur: Een jaar
Doktor in die Wysbegeerte (PhD) in Antieke Tale
Die PhD behels die skryf van 'n proefskrif wat die resultaat van selfstandige en oorspronklike navorsing oor 'n navorsingsprobleem is.
Duur: Minstens twee jaar