HonsBA in Geografiese en Omgewingstudies

Hierdie program dek stedelike analise, toerisme-analise, omgewingsanalise, ramp-risikostudie en 'n navorsingstoepassing. Dit is 'n gedoseerde program en word een jaar voltyds in Engels op kampus in blokke aangebied.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en jaarboekinskrywing.