PhD in Geografie en Omgewingstudie

Hierdie program behels navorsing oor 'n mens-omgewingsprobleem vanuit 'n ruimtelike perspektief vir 'n proefskrif wat bydra tot nuwe kennis of die herinterpretasie van bestaande kennis. Vir nadere besonderhede, kyk ons Jaarboekinskrywing.