Homiletiek

Homiletiek konsentreer naas preke opstel en die verband tussen aktuele prediking en liturgie, ook op die erediens en die hantering van die Bybel op die kansel. Die doel bly verantwoordelike en toegepaste eksegese en prediking uit die Ou en Nuwe Testament wat die aktualiteit van die evangelie vir vandag uitlig.