Missiologie

Missiologie konsentreer op die vraagstuk van die ekumene en die interreligieuse debat. Die getuienistaak van die kerk word gesien as 'n proses van uitreik in verskillende kultuurkontekste. Die teorie en geskiedenis van missiologie word belig uit die beleweniswęreld van verskillende kultuurgroepe in die Afrika-konteks.