Sistematiese Teologie & Ekklesiologie

Dié Dissiplinegroep fokus op die verstaan van die Christelike geloof in die ekumeniese debat en op die fundering van 'n teologiese etiek met inagneming van verskillende kultuurkontekste. Fundamentele vraagstukke oor leer en lewe, kerk en amp, en die onderskeie vraagstukke van kerklike belydenis, word teen verskillende historiese agtergronde bestudeer.

Ons bestudeer die geloof, belydenis en lewe van die kerk en gelowiges, asook die gestaltes en geskiedenis van die kerk en die geloof, insluitend die getuienis en roeping van die kerk deur die eeue en in uiteenlopende sosiale en kulturele omgewings.

Nagraadse Kwalifikasies

Kyk Fakulteit se Jaarboek met leerplanne hier.

Diplomas:

Nagraadse Diploma in Teologie

Nagraadse Diploma in Teologie (Christelike Bediening)

Magistergrade:

Magister Divinitatis

Magister in die Teologie (Ekklesiologie; Sistematiese Teologie) [gestruktureerd: kursuswerk en navorsingswerkstuk]

Magister in die Teologie (Ekklesiologie; Sistematiese Teologie) [navorsing: kursuswerk en tesis]

Doktorsgraad:

Doktor in die Wysbegeerte [navorsing en skryf van 'n proefskrif]