BAgric in Agribesigheidsbestuur

Studente wat hierdie driejarige program in agribesigheidsbestuur volg, kan geleenthede aangryp as produksie-, bemarking-, aankope- en algemene bestuurders in organisasies wat landbou-insette verskaf, landbouverwerking doen en landbou-in- en -uitvoere doen. Handelsbanke en ander finansiële instellings bied ook opsies vir landbou-ekonome. Dié werk behels o.a. lewensvatbaarheidstudies en die opstel en evaluasie van sakeplanne en kontantvloeibeplanning.

Vir die leerplan van die BAgric, kyk ons Jaarboek.

   Nagraadse programme

- HonsBAgricAdmin, MAgricAdmin, PhD of DSc in Landbou-ekonomie en -bestuur

   Toelatingsvereistes

  • 'n NSS-gemiddelde van minstens 60% (sonder Lewensoriëntering)
  • Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 50%
  • Wiskunde 60%
  • Fisiese Wetenskappe (Fisika en Chemie) 50%