Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie van die Universiteit van Stellenbosch (US): 8-10 November 2021

Die tweede Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Virtuele Konferensie van die Universiteit Stellenbosch (US) skop op Maandag, 8 November 2021 af.

Ons kondig met trots die 2021 AvOL konferensie in 2021 aan u, ons US gemeenskap,aan. Vind al die relevante inligting op die aankondigingsblad hieronder, of laai u eksemplaar hier af.

Die aankondiging is ook op video beskikbaar. Klik hieronder om te kyk:


NUUT OP DIE WEBSITE:

  • Klik hier vir die AvOL konferensie-abstrakte boek (slegs in Engels beskikbaar)
  • Die voorkonferensie-werkswinkels en volledige konferensie programme is nou hier beskikbaar.
  • Klik hier vir die Blurb en Teaser van ons Hoofspreker, Professor David Boud.
  • Klik hier vir die Konseptuele Raamwerk vir die AvOL Hoofrede paneel.
  • Registreer nou vir die konferensie op https://www.conftool.pro/sotl2021/ (Inetkey oop)
  • Inligting oor Etiese Klaring, Institusionele Toestemming en die nakoming van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) is nou hier beskikbaar.

Vir verdere inligting stuur ’n e-pos aan Dr Anthea Jacobs by jacobsa@sun.ac.za.

*** Neem asseblief kennis dat die interne konferensie gratis is en bywoning uitsluitlik  vir Universiteit Stellenbosch akademici bedoel is***