Seksieweek Program

Die 2013 seksieweek (15 -19 April) program lyk soos volg: Monday: Res Relay (17:15) Tuesday: Dodge Ball (17:15) Wednesday: Down-Downs at Eendrag (20:00) Thursday: Music Trivia with Huis Visser (21:00) Friday: Dance-Off (13:00) Read more →

MAD² Ball

  Our beautiful HK represented Harmonie at the annual MAD² (JOOL) Ball on the 9th of April. The results of MAD² were announced. We unfortunately walked away without any trophies but we did have a fantastic time with the men from Simonsberg. Results to follow soon. To see more of what happened during MAD², take a look under the “Gallery”… Read more →

Huis Marais Kultuuraand

Hierdie is geskryf deur Drikus Conradie (Kultuur HK van Huis Marais) oor wat hulle van die kultuuraand gedink het. “Huis Marais & Harmonie: Sondag, 24 Februarie 2013 Wat ‘n aangename geleentheid… Die dames van Harmonie het in hul massas opgedaag! Net so ook het die Huismanne in volle swang opgedaag om die talente te kom besigtig. Tot so ‘n mate… Read more →

Huisfonsdans Date Set!

Harmonie Huisfonsdans will be happening on Thursday, 25 April at 19:00 at R180 per couple. The dance is an H-Party meaning everyone can dress up as anything starting with the letter “H” and will be held at Tollies. Pizzas, cocktails, puncH, pudding, fun fotoHoekie, entertainment, Haarlem shake, dj, raffle pryse, geselskap, dans, awards, glas vir die collection;) en ‘n aand… Read more →

Earth Hour

Harmonie supported the International Earth Hour on Saturday, 23 March by switching off all the unnessecary lights and plug switches. What a wonderful initative! Let’s hope we can make a habit of it. Think GREEN. Read more →

Pa & Dogter Braai

Vir die eerste keer in Harmonie se geskiedenis het ons die jaar ‘n Pa & Dogter Braai gehou. Op 24 Februarie het ons pa’s, broers, oom’s en vriende saam gekom op ‘n lekker Sondag middag om ‘n stukkie vleis in die quad te braai. Daar was slaai en garlic rolls beskikbaar en almal moes hulle eie vleis bring. Die mans… Read more →

Tuinparty

Op 23 Februarie het ons die jaarlike Harmonie Tuinparty gehou. Dit was ‘n pragtige middag waar al die ma’s, ouma’s, sussie’s, tannie’s en vriendinne saam met die Harmoniete ‘n tee-partytjie in die quad van die koshuis gehou. Die gasspeker was Elsabé Aldrich (‘n oud-Harmoniet, beroemde skrywer, motiveringspreker en pretprater) wat ‘n paar van haar stories and grappies met ons gedeel het.… Read more →

Molassesêr 2013

We faced a bit of disappointment this year when Molassesêr came around on 19 February. Our ladies worked really hard and put up an amazing piece. From first years to fourth year were involved and had lots of fun. Old school songs and great formations formed part of the performance. Unfortunately we did not make it into the final. We… Read more →