Netball

Look how lovely our netball ladies look! Our two netball teams have recently finished with the residence summer league, and the results will be released soon. The fixtures for the upcoming winter league will also appear on the website, so keep an eye out. Read more →

Harmonie & Huis Visser MAD² 2014

Monday, 6 May was a very special day for all the ladies in Harmonie. It is the night the men from Huis Visser surprised us and confirmed that Harmonie and Huis Visser will be pairing up for MAD² 2014. Their act of acceptance to all our spading attempts was to set a anchor made from hay alight outside Harmonie while… Read more →

Kleinsêr 2013

Dis amper weer tyd vir Kleinsêr. Hier is die name van die Harmoniete wat deel is van 2013 se sêrgroep onder leiding van Nicola Kaden en Este Theunissen. Nicola                        Este Shanice                     Lisie Tana                          Charlene Kirstie                        Lana Anina                         Nanje Lise Marais               Naomi Kirstin                       Lara Mari                           Leone Carli                          Mae Ons sien uit na ‘n goeie sêrseisoen. Read more →

Soccer Update

Here is an update on how Harmonie’s soccer team has been doing this past year. There are still two postponed games, one official fixture as well as a friendly game that still needs to be played. Results thus far: 0 – 2 Loss against Goldfields 2 – 0 Win against Elsenburg 1 – 1 Draw against Lydia 0 – 0… Read more →

Huisfonsdans 2013

Huisfonsdans 2013 was something different this year. For starters, the venue changed to Tollies, a local club who catered for our pizza and drinks. The theme was “H-party” which meant everyone should dress as something/someone starting with the letter “H” (Yes, “H” for Harmonie). This theme brought out some interesting and creative outfits including Hobo’s, Hunters,  Hikers and even Hanepoot… Read more →

Toneelfees 2013

Hierdie jaar het Harmonie twee produksies by die jaarlikse Toneelfees opgevoer. “Die Wonderlike van der Walts”, deur ons eie Patricia Zalie geskryf, was deur Harmonie en Huis Marais opgevoer die eerste aand. Drie aande later het Harmonie en Simonsberg die gehoor vermaak met hul eie vertolking van “That 70’s Show”. Albei produksies het gehoor laat skater en ons will graag… Read more →

Seniorsdans

Rekord is gemaak: Harmonie se eerste seniorsdans sedert 1905!! Hierdie was ‘n aand wat die seniors bietjie kon skoene uitskop, meer as gewoontlik grimering opsit en dans tot die son opkom. Dit was die initiatief van die seniorskomitee (ook ‘n nuwe byvoegsel tot die vele komitees) en hulle het hulself goed van hul taak gekwyt! Baie dankie aan elkeen wat… Read more →

Madelief 2012

As jy nie daarby uitgekom het om ‘n Madelief te koop nie, of dalk net ‘n bietjie wil sien wat ons laasjaar als aangevang het… Hier is ‘n pdf van ons jaarboek. Madelief – 2012 Read more →

Alumni Nuusbrief

Soek jy die Alumni-Nuusbrief? Kliek op die link onderaan om jou elektroniese weergawe te kry! Dankie aan Heléne Booyens wat dit geskryf het! Feel free to reply to the e-mail you received or leave a comment on the website or even tweet us to let us know what you think! Harmonie Alumni Nuusbrief – 17 April 2013   Read more →

Dankie vir die Gees!

Na gisteraand se huisvergardering, will ons baie dankie sê aan al die Harmoniete vir hulle gees. Dit is “amazing”. Hou so aan! Volg die link en gaan kyk wat ons al aangevang het die jaar! http://www.facebook.com/photo.php?v=10151575259736252&set=vb.212242122165043&type=2&theater Read more →