Gesamentlike Seksievergadering

GESAMENTLIKE SEKSIEVERGADERING MAANDAGAAND 21:00! Tema: 80s Daar sal ‘n prys wees vir die BEST dressed!! WHOO FREE STUFF Tema vir Harmonie Week : GIRLS JUST WANNA HAVE FUN Dress op julle – dit gaan die vergadering baie gees gee!! 1905!!!ons was eerste!! Read more →

ASSASIN

Harmonie speel volgende week assassin! ‘n Fun game waaraan amal kan deelneem en dis lekker gees. Hoe dit werk: Amal kry ‘n watergun en ‘n naam van iemand in die koshuis, jy moet dan daardie persoon die week probeer skiet. Jy kry daardie persoon se kaartjie wanneer jy hulle skiet!Die persoon met die meeste kaartjies aan die einde van die… Read more →

Harmonie sings at old-Harmoniet 100th birthday!!

We received a phone call from a lady who would like 4-5 Harmoniete to sing at her Mother’s 100th birthday. Anneke Cilliers (Nooiensvan Van Huyssteen) previously attended a few Harmonie reunions and was even a guest speaker at one. Her daughter Hanien Hanekom (Nooiensvan Cilliers) and 2 of her granddaughter were all in Harmonie. It was an informal tea with… Read more →

Alles vir MADIBA dag!

Dankie aan alle Harmonie meisies wat Vrydag die 27e Julie hulle gees kom wys het deur ‘n Suid-Afikaanse vlag op hulle wang geverf te kry! Die kompetisie was om die vinnigste 67 mense te verf met vlaggies en Harmonie het gewen! R2000 in die sakkie vir ons volgende gemeenskapsprojek! HARMONIE – WE CARE !! Foto’s sal volg! Read more →

Oud-Harmonietbrief 2012

Beste Oud-Harmoniet Dis al die helfte van die jaar en dis verstommend hoe vinnig die eerste semester verby gevlieg het. Ons is nou besig met ons eerste semester eksamens en soos gewoonlik word dit gekenmerk deur koue en reënerige weer. Ons is hard aan die werk maar wil graag ‘n tydjie vat om ‘n paar spesiale oomblikke met u te… Read more →

Tassenberg Kompetisie Wenners

Baie dankie aan almal wat gestem het op Tassenberg se vraag “Which one of these Stellenbos​ch University​ GIRLS hostels do you think is the best?”. We got the most votes and WON! Check out the photo’s! Event for the using of our prize will be announced!   Read more →

Links

The link to book food has been updated. You can now book your food by just clicking on the Royal Mnandi link right here on the home page. You can also visit the Harmonie Dameskoshuis facebook page by clicking in the Facebook logo. Enjoy! Read more →

Argief Donations

Hi Ladies, does anyone have glasses they would like to donate to the Argief from the following events: Huisdans 2011, Eerstejaarsdans 2011, Huisdans 2010, Eerstejaarsdans 2010 and Huisdans 2009. Please let me know if you do! (Jennifer De Necker) Read more →