MPhil (Stedelike en Streekwetenskap)

Die magisterprogram in Stedelike en Streekswetenskap word aangebied deur die Sentrum vir Streeks- en Stedelike Innovasie en Statistiese Eksplorasie (CRUISE) in die Departement Geografie en Omgewingstudie. Die program kombineer gedoseerde modules en 'n navorsingsprojek wat kulmineer in 'n publiseerbare navorsingsartikel. Kursuswerk oor stedelike netwerkanalise, data-insameling en data-analise en toepassings in stedelike en streeksisteme word oor een jaar voltyds in Engels op kampus in blokke aangebied.

Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting oor die MPhil in Stedelike en Streekswetenskap.

Navrae: Mev YC Regue

E-pos