Ou & Nuwe Testament

Bybelse hermeneutiek in terme van verskillende kontekste, sowel histories as kultureel, is een van die navorsingspunte waarop dié Dissiplinegroep tans fokus. Daar word veral aandag gegee aan die kontekste van Afrika en die begrip gender.

Nog 'n belangrike fokuspunt is Bybelse eksegese en Bybelse teologie. Lewensvraagstukke word eers binne die opset van die Bybelse wêreld ontleed en dan in verband gebring met hedendaagse sosiale en etiese kwessies.

Nagraadse kwalifikasies

Kyk Fakulteit se Jaarboek met leerplanne hier.

Diplomas:

Nagraadse Diploma in Teologie

Nagraadse Diploma in Teologie (Christelike Bediening)

Magistergrade:

Magister Divinitatis

Magister in die Teologie (Ou Testament; Ou en Nuwe Testament; Nuwe Testament) [gestruktureerd: kursuswerk en navorsingswerkstuk]

Magister in die Teologie (Nuwe Testament; Ou Testament) [navorsing: kursuswerk en tesis]

Doktorsgraad:

Doktor in die Wysbegeerte [navorsing en skryf van 'n proefskrif]