Gemeentebediening en -ontwikkelin

Gemeentebediening en -ontwikkeling gaan oor die verstaan van gemeente-wees in die lig van die kerk se missionale gerigtheid. Navorsing is daarop gerig om gemeentes te begelei om hul missionêre roeping te ontdek en betrokke te raak by dít wat God se Koninkryk in hierdie wêreld raak (veral in die konteks van verandering). Die klem val op die ontwikkeling van Christelike leierskapstyle en bedieningsvaardighede.