Pastorale Sorg

By pastorale sorg word aandag gegee aan die ontwikkeling van geloofsvolwassenheid, 'n pastorale identiteit en die vestiging van 'n Christelike spiritualiteit waarin die inhoud van die Christelike geloof gerig is op lewe en doen. Daar word veral aandag gegee aan hospitaalbediening, pasiëntesorg, sterwensbegeleiding, rousmart, die ontwikkeling van pastorale gesprekvaardighede, huweliks- en gesinsverryking, en Afrika-spiritualiteit.