MALBAL 2012

Hierdie is bietjie lank terug se terugvoer! Maar ons wil ook maar net officially se ons het saam met PIEKE na MALBAL2012 gegaan en ons het huistoe gekom met ‘n EERSTE PLEK vir VEILIGHEID!

Geniet die foto’s!
Harmonie & Pieke het die volgende posisies behaal in MAD² 2012:
13de in March for MADness
12de in GEESbeker
12de in Bondelsport Gees
12de in Bondelsport Sport
12de in Bondelsport Algeheel
5de in Vensters
5de in Big Bleed
1ste in Veiligheid

En ons algehele posisie vir MAD² is 7de!