Harmonie HK 2011/2012

Met die aankondiging van die nuwe HK van 2012/2013 wil ons as HK van 2011/2012 net hulle verskrikilik baie sterkte toewens! Alhoewel hulle termyn eers in die vierde kwartaal amptelik begin, is daaral klaar ‘n gevoel van ” ‘n nuwe era” in die koshuis. Mag julle net bou op die huidige HK se werk, dan sal julle nooit onder hoef te begin nie!

Harmonie Huisdans 2012