HK Afsluiting

DSCN1219Ons sê baie dankie aan die HK van 2011/2012. Hulle het ‘n lekker afsluiting gehad by MOYO by Spier net voor die eksamens.

Agter: Tana-Mari Nell, Mari Smidt, Zani Prinsloo, Charlotte Rabie & Rozanne Smith

Front: Olivia Krouwkam, Inge van Niekerk, Jennifer de Necker & Tanja Wurz