TWEEDEJAARSDINEE

Alle Tweedejaars! Die dinee 13Maart is spesiaal vir julle!!
Koop kaartjies en vind meer uit by enigeen van die tweedejaarskomiteelede!!
Kom geniet die aand met lekker kos en goeie geselskap!
:)