Helshoogte Teater Skakeling

Baie dankie aan die oulike manne van Helshoogte wat ons gisteraand vergesel het na Valiant Swart se show by De Vette Mossel as deel van WOORDFEES 2012. Lekker wyn, lekkerder seekos en die geselskap was ook nie te sleg nie! Ons maak gou weer so!

Woordfees 2012