Intrektye tweedekwartaal :)

Daar kan eers van Maandagoggend 07:00 in die koshuis ingetrek word! Dra asb die boodskap aan as mense vra!

Hoop almal hou nog lekker vakansie!! :)