Toneelfees – WAT DINK JY DOEN JY???

Baaaie dankie aan almal van Harmonie en Huis Marais wat deelgeneem het aan Toneelfees. Dit was ‘n baie lekker aand by Klein Libertas en daar is goeie terugvoer van ons optrede. ‘n Spesiale dankie gaan uit aan Alma Nel. Baie dankie vir al jou moeite. Dankie ook aan almal wat ons kom ondersteun het.