Huisfondsdans 2012 – Opposites/Two of a Kind

Baie dankie aan die tweedejaarskomittee vir die pragtige huisfondsdans in die quad en almal wat gekom het. Dit het regtig pragtig gelyk en almal het ‘n bitter lekker aand gehad! Dankie aan die Funksies komittee wat help opstel en skoonmaak het. Pryse vir best dressed/most creative/best dancers sal by Huisvergadering aangekondig word. Foto’s sal gepost word. Gepraat van foto’s…. Alle foto’s geneem deur GOOGLE + die aand van die dans, gaan op HARMONIE DAMESKOSHUIS se page geplaas word op GOOGLE+. Jy kan die foto’s teen “high quality” download. VERNIET. Jy moet net ‘n account maak. Of leen ‘n vriendin se account. Weerens dankie aan almal wat bygewoon het.