Dear Prospective Swarra,

At Helderberg, you will have the best quality of living in any Stellenbosch University residence. If you have not done so already, be sure to inspect our facilities and services, see our rich participation in sports and culture, and have a look at our annual events.

To apply for Helderberg as residence, you should add Helderberg as your first option residence when applying for University. If you are accepted to become part of the Republic of Helderberg, we would like to know more of you before you arrive; we will send you a questionnaire to fill out.

First year rooms:
If you want to see what your room might look like, please see the following document.

We hope to welcome you into the Republic of Helderberg!

[minti_divider margin=”30px 0 30px 0″]

Beste Voornemende Swarra,

In Helderberg sal jy die hoogste lewenskwaliteit in enige van die Stellenbosch Universiteitskoshuise hê. As jy nog nie so gedoen het nie, ondersoek bietjie ons fasiliteite en dienste, sien ons ryke deelname aan sport en kultuur en gooi ‘n ogie oor ons jaarlikse aangeleenthede.

Om aansoek te doen vir Helderberg as koshuis, moet jy Helderberg as jou eerste keuse-koshuis opgee wanneer jy aansoek doen vir die Universiteit. As jy aanvaar word om deel te word van die Republiek van Helderberg, sal ons graag meer van jou wil weet voor jy arriveer; ons sal vir jou ‘n vraelys stuur om in te vul.

Eerstejaar kamers:
Indien jy graag wil sien hoe jou kamer moontlik mag lyk, kyk asseblief na die volgende dokument.

Ons hoop om jou te verwelkom in die Republiek van Helderberg!