Nagraadse Diploma in Belastingreg

Hierdie diplomaprogram word deeltyds oor twee jaar aangebied.

Die kurrikulum behels die volgende:

. basiese beginsels van inkomstebelastingreg

. brief van beswaar

. hoofde van betoog

. gevorderde inkomstebelastingreg

. regsaspekte van belasting op geskenke

. regsaspekte van belasting op toegevoegde waarde

. regsaspekte van hereregte en seëlregte

Die program word in Afrikaans aangebied, maar bevat ook een module wat in Engels aangebied word en wat handel oor die fiskale implikasies van internasionale handel.

Vir nadere besonderhede, kyk hier.