Nagraadse LLB

Die Fakulteit bied 'n nagraadse, tweejarige LLB-program aan vir studente wat reeds die grade BA (Regsgeleerdheid) of BComm (Regsgeleerdheid) by Stellenbosch Universiteit verwerf het.

'n Nagraadse, driejarige LLB-program word vir graduandi met nieregsgrade aangebied.

Ten minste 50% van die lesings in die nagraadse LLB programme word in Afrikaans aangebied, dus word veronderstel dat studente ten minste 'n passiewe kennis van die taal sal hê.

Vir nadere besonderhede, kyk hier.