Konferensiedatums: 29-31 Oktober 2018

Kliek hier vir die 2018 AvOL Konferensie Program

Laai die Abstrakte boek hier af

Belangrike nuus:

  1. Die Hoofsprekers se bio en referaatabstrakte is nou beskikbaar op die Hoofspreker bladsy
  2. Abstrakindieningsdatum verskuif na 24 Augustus 2018
  3. Registrasie vir die konferensie is nou oop! Kliek hier vir registrasieinligting.
  4. Daar is nou meer inligting beskikbaar oor die indien van abstrakte vir die konferensie. Kliek hier vir instruksies om ‘n abstrak op te laai (in die proses sal jy ook registreer).
  5. Die pre-konferensie werkswinkelsprogram is nou beskikbaar. Kliek hier om die inligting te sien.

*** Neem asseblief kennis dat die interne konferensie gratis is en bywoning uitsluitlikĀ  vir Universiteit Stellenbosch akademici bedoel is***