Die Erflatingsgilde | The Heritage Guild

Kontak ons

Hugo Steyn
Koördineerder Erflatings
Stellenbosch Stigting
Universiteit Stellenbosch

Tel: +27 21 808 3615
Faks: 086 522 9661
E-pos: hugos@sun.ac.za

 

Erflatings

Die Erflatersgilde gee erkenning aan ondersteuners wat ´n erflating aan die US gemaak het. Indien u reeds ´n erflating aan die Universiteit gemaak het, oorweeg om dit te doen of meer inligting oor die Erflatersgilde wil hê, vul asseblief dié vorm in. U inligting sal streng vertroulik hanteer word.

Ek het reeds ’n erflating gemaak
Ek is van voorneme om ’n erflating aan die Universiteit te maak
Kontak my asseblief. Ek wil meer weet van erflatings aan die US
Ek wil meer weet oor die Erflatersgilde


Naam

Adres

Poskode

Telefoon

E-pos