Molassesêr 2012

Molassesêr 2012

Baie geluk aan die dames vir hulle derde plek in hierdie jaar se molassesêr! Weerens dankie aan almal wat gehelp het met dansies, klere, make-up en liedjies! Die meisies het dit regtig baie geniet!

Die wenners van 2012:
Huis Francie
Wilgenhof

Naaswenners:
Majuba
Serruria

Well done !