Konferensiedatums: 28-30 Oktober 2019

Welkom by die digitale tuiste van die Akademieskap van Onderrig en Leer konferensie van Universiteit Stellenbosch vir 2019. Die konferensiedatums en plek is:

Datum: 28-30 Oktober 2019 by die Lord Charles Hotel in Somerset-Wes.

Nuut op die webwerf:

*** Neem asseblief kennis dat die interne konferensie gratis is en bywoning uitsluitlik  vir Universiteit Stellenbosch akademici bedoel is***