Inskrywings

Skryf hier in: https://bit.ly/sotl2023registration 

Dit is baie belangrik om in te skryf – of jy bloot wil bywoon of ook wil aanbied. Deur te registreer sal jou naam tot die lys van konferensie bywoners gevoeg word.

Registrasie sluit om 17:00 op 17 Oktober 2023. Jy kan jou registrasievorm aanpas tot en met daardie tyd.

Om ‘n voltooide vorm aan te pas, volg die volgende stappe:

  • Klik op die registrasieskakel en jy sal ‘n knoppie gemerk Save and edit later sien. Deur hierdie knoppie te klik, sal jy terugneem word na die Vorms-portaal, en jy sal die SoTL-registrasievorm sien wat onder Filled forms aangedui word.
  • Maak die vorm oop wat jy wil wysig en klik Edit responses regs bo.
  • Verander die antwoorde wat jy vir enige vrae verskaf het en dien die vorm weer in. Jy kan ook aandui of jy bevestigende e-pos van wil ontvang.

Vir enige navrae rakende die registrasieproses, e-pos gerus sotl@sun.ac.za.