MOLASSESER FINALS!!!

Nounet uitgevind ons is deur na die FINALS van Molasseser!!! Finals is VRYDAG 24 Februarie 2012, MOENIE dit misloop nie!
Baie geluk aan ieder en elke koshuis/PSO wat deurgedring het!

Ons gaan julle lekker aanvat, just saying!

Dankie sover aan Janie en Lise vir al hulle harde werk!

HARMONIE IN THE HOUSE TONIIIIGHT!