BMil in Verdedigingsintelligensiestudies

   Toelatingsvereistess

   Programbeskrywing

Die BMil in Verdedigingsintelligensiestudie fokus hoofsaaklik op die behartiging, uitdagings en kompleksiteit van die intelligensiedomein en -omgewing, met besondere verwysing na die intelligensie-, teenspioenasie- en insamelingsomgewings.

Vir meer inligting, kyk die leerplan in ons Jaarboek.

Hoofvakke

Intelligensie-insameling

Intelligensie-analise

Teenspioenasie

Intelligensiegeskiedenis

Strategiese Intelligensie

Ander vakke

Rekenaarinligtingstelsels (Mil)

Straf- en Militêre Reg (Mil)

English Studies (Mil)

Bedryfsielkunde (Mil)

Militêre Geografie

Militêre Geskiedenis

Politieke Wetenskap (Mil)

Militêre Strategie

   Nagraadse Programme

- Honneurs- en magisterprogramme in Militêre Strategie

- Honneurs- en magisterprogramme in Militêre Geskiedenis

- Honneurs- en magisterprogramme in Veiligheid- en Afrikastudie

- MPhil in Veiligheidsbestuur

- PhD in Krygskunde