BMil in Organisasie- en Hulpbronbestuur
Toelatingsvereistes
- Afrikaans of Engels 50%
- Wiskunde 40% of Wiskundige Geletterdheid 50%
- Kyk ook algemene toelatingsvereistes
Programbeskrywing
Die primêre fokus van hierdie program is om aan die militêre offisier die kennis, denkwyses en vaardighede te verskaf om die hulpbronne en organisatoriese omgewing van die SANW effektief te bestuur. Vir nadere besondehede, kyk die leerplan in ons Jaarboek.
Hoofvakke
Ekonomie (Mil)
Bestuursrekeningkunde (Mil)
Militêre Bestuur
Openbare en Ontwikkelingsbestuur (Mil)
Ander vakke
Bedryfsielkunde (Mil)
English Studies (Mil)
Finansiële Rekeningkunde (Mil)
Kontraktereg (Mil)
Ouditering (Mil)
Rekenaarinligtingstelsels (Mil)
Statistiek (Mil)
Straf- en Militêre Reg
Toegepaste Handelsreg
Nagraadse programme
- Honneurs- en magisterprogramme in Organisasie- en Hulpbronbestuur (Mil)
- Honneursprogram in Openbare en Ontwikkelingsbestuur (Mil)
- MMil in Organisasie- en Hulpbronbestuur
- PhD in Krygskunde