BMil in Veiligheid- en Afrikastudie
Toelatingsvereistes
- Afrikaans of Engels 50%
- Kyk algemene toelatingsvereistes
Programbeskrywing
Die primêre fokus van hierdie program is die omgewing waarin die militêre offisier funksioneer - histories, polities, strategies en sosio-ekonomies. Vir nadere besondehede, kyk die leerplan in ons Jaarboek.
Hoofvakke
Krygsgeskiedenis
Militêre Strategie
Politieke Wetenskap (Mil)
Ander vakke
Bedryfsielkunde (Mil)
English Studies (Mil)
Ekonomie (Mil)
Militêre Bestuur
Militêre Geografie
Rekenaarinligtingstelsels (Mil)
Veiligheidsreg (Mil)
Nagraadse programme
- Honneurs- en magisterprogramme in Militêre Strategie
- Honneurs- en magisterprogramme in Krygsgeskiedenis
- Honneurs- en magisterprogramme in Veiligheid- en Afrikastudie
- MPhil in Verdedigingskunde
- PhD in Krygskunde