BMil in Menslike en Organisasie-ontwikkeling
Toelatingsvereistes
- Afrikaans of Engels 50%
- Kyk algemene toelatingsvereistes
Programbeskrywing
Die program fokus op die kennis, vaardighede en bevoegdhede wat jy nodig het om effektief in die menslike hulpbron- en organisasie-ontwikkeling-omgewing te funksioneer. Vir nadere besondehede, kyk die leerplan in ons Jaarboek.
Hoofvakke
Bedryfsielkunde (Mil)
Openbare en Ontwikkelingsbestuur (Mil)
Ander vakke
English Studies (Mil)
Handelsreg
Militêre Bestuur
Rekenaarinligtingstelsels (Mil)
Strafreg en ander regsvakke
Militêre Etiek
Militêre Leierskap
Nagraadse programme
- Honneursprogram in Bedryfsielkunde (Mil)