BMil in Tegnologie

   Toelatingsvereistes

   Programbeskrywing

Die primêre fokus van hierdie program is die ontwikkeling van die militêre offisier se tegnologiese kennis en vaardighede soos toepaslik vir die militêre omgewing. Vir nadere besondehede, kyk die leerplan in ons Jaarboek.

Hoofvakke

Fisika (Mil)

Lugvaartkunde (Mil) en Militêre Tegnologie (verpligtend vir alle SA lugbemanning)

Militêre Geografie (verpligtend vir alle SA Leër algemenediensoffisiere)

Rekenaarinligtingstelsels (Mil)

Seevaartkunde (verpligtend vir alle SA Vloot gevegsoffisiere)

Wiskunde (Mil)

Ander vakke

English Studies (Mil)

Militêre Bestuur

Statistiek (Mil)

   Nagraadse programme

- Honneurs- en magisterprogramme in Tegnologie

- Honneurs- en magisterprogramme in Militêre Geografie

- Honneurs- en magisterprogramme in Rekenaarinligtingstelsels

- PhD in Krygskunde