Programme met Sielkunde

Min onderwerpe in die lewe is meer fassinerend as die mens self. Sielkunde is dié studie van menslike gedrag. Om as sielkundige by die Beroepsraad vir Sielkunde te kan registreer, moet jy 'n voorgraadse kwalifikasie met Sielkunde as hoofvak hê en dit opvolg met 'n Honneurs- en Magisterprogram in die Sielkunde.

Die volgende programme bied Sielkunde as hoofvak aan:

BA in Geesteswetenskappe

B in Maatskaplike Werk

BA in Menslike Hulpbronbestuur

BA in Musiek

BA in Regsgeleerdheid

BA in Sportwetenskap

BA in Taal en Kultuur

BSc in Menslike Lewenswetenskappe (kyk onder die Fakulteit Natuurwetenskappe)