Skryf van die abstrak – ekstra hulp

  • Let asseblief daarop dat die hoofnavorser daarvoor verantwoordelik is om die nodige (1) etiekgoedkeuring en/of (2) institusionele toestemming te bekom, en te sorg dat daar aan (3) die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (POPIA) voldoen word. Kliek hier vir meer inligting.
  • Die abstrak kan ‘n maksimum van 250 woorde wees. Die sperdatum vir die indiening van abstrakte is 1 September 2023.