VANAF DIE VOORSITTER SE STOEL

In die vyf maande wat ek voorsitter is, het daar reeds baie in die Departement gebeur en dalk nog meer in die groter Universiteitswese. In die Departement het die agt-jaarlikse eksterne evaluering plaasgevind terwyl die eksterne roerings verwys na die kookpot/woelinge waarin die SA Universiteitswese sigself bevind, met die enkele mees direkte gevolg vir almal: die finansiële implikasies vir universiteite, aangehits of geaktiveer deur gebeure op kampusse vanaf Suid na Noord.

INSIDE THIS ISSUE

  • Vanaf die Voorsitter se stoel 2
  • Research visit to the Netherlands 3
  • DST Women in Science Award 4
  • HIV Vaccine Research Group 6
  • Gaza – A traumatised society 7
  • Training relationship practitioners in emotionally focused couple therapy: A community interaction project 9
  • Caring beyond the Classroom 11
  • Kayamandi Career Life Project 12
  • Gemeenskap interaksie by Pikanini speelgroep, Cloetesville 13
  • Data Collecors Training in Kenya & Mozambique 14
  • Summer School in th UK 16
  • Insights into vulnerabilities and resilience in career research 17
  • Research visit to Zambia 19

Download full Newsletter:

Psychology Department Newsletter 2016 (PDF | 2.95 Mb)