Invitation to participate in a study

2021-08-23T09:06:15+02:00

Beste student, Jy is uitgenooi om aan 'n studie deel te neem, waarvan die resultate sal bydra tot my Meestersgraad in Algemene Taalwetenskap. As Afrikaans jou eerste taal is en Engels jou tweede taal, en jy tussen 18 en 40 jaar oud is, kwalifiseer jy om aan die studie deel [...]