Albertus Kotze het met Prof. Ashraf Kagee van die Departement Sielkunde by Universiteit Stellenbosch gesels oor die sielkundige aspek (moontlike vrees en angs) wat gepaard mag gaan met die 21-dae van nasionale inperking, wat Vrydag in werking tree – hoe kan jy dit vir jouself makliker maak en verseker dat jy die mas opkom? Prof Kagee gee raad!

https://www.facebook.com/watch/?v=628400404668343