Depressie en angs oor COVID-19 kan jou geestelik én fisiek aftakel. Hier is 10 topwenke om te keer dat dit jou onderkry.

Ek is in huisarres – en dít oor iets wat ek nie eens gedoen het nie. Dit is hoe dit vir my en seker duisende ander Suid-Afrikaners voel sedert ons op 27 Maart om middernag vir 21 dae tuis ingeperk is om die verspreiding van die nuwe coronavirus en die siekte wat hy veroorsaak, COVID-19, te probeer bekamp.

https://www.netwerk24.com/huisgenoot/Jou-lewe/Wenke/kenners-se-10-topwenke-keer-so-dat-corona-angs-jou-knak-20200403