Wanneer ’n ma haar eie kind skade aandoen, word dit gewoonlik wyd veroordeel. Vir baie vroue is moederskap egter ’n veel meer ambivalente ervaring as wat die samelewing toegee, skryf prof. Lou-Marié Kruger.

Klik hier om die res van die storie te lees…