Op reis in Darwiesj se poësie
hagen2021-11-26T17:23:29+02:00Desmond Painter het genoem dat Edward Said vir digter Magmoed Darwiesj situeer as dieselfde soort digter as Yeats, as ’n antikoloniale digter wat ’n baie spesifieke verhouding het met die mense oor wie hy skryf. https://voertaal.nu/op-reis-in-darwiesj-se-poesie/