Doen aansoek

Die Departement Musiek offers study programs for voor-voorgraad, voorgraad sowel as nagraadse studies.

Voor-voorgraad programme word aangebied as een jaar kursurse deur die Sertifikaat Program;

Voorgraad programmee soos Baccalaureus, Diplomas en Hoër Sertifikaat are all options;

Nagraadse programme include Honneurs, Meestersgraad (degrees or diplomas) en Doktorale courses.

Voor-Voorgraadse Programme

Inleidende Sertifikaat in Musiekgeletterdheid

Intermediêre Sertifikaat in Musiekgeletterdheid

Gevorderde Sertifikaat in Musiekgeletterdheid

Gevorderde Sertifikaat in Musiekgeletterdheid (Versnelde Program)

Kontak:

Felicia Lesch E-pos: fsmlesch@sun.ac.za of Inge Engelbrecht E-pos: iaengelb@sun.ac.za Tel. +27 (21) 808 2349

Voorgraadse Programme

Hoër Sertfikaat

Hoër Sertifikaat in Musiek

Hoër Sertifikaat in Klanktegnologie

Diploma

Diploma (Praktiese Musiek)

Gevorderde Diploma (Praktiese Musiek)

Graadprogramme

BA (Musiek)

Baccalaureus in Music (BMus)

Leonore Bredekamp E-pos: lbrede@sun.ac.za Tel. 021 808 2176

Nagraadse Diplomas and Honneurs

Nagraadse Diploma in Filmmusiek

Nagraadse Diploma in Musiektegnologie

BMus (Hons)

Meestersgrade

MMus

MPhil (Musiektegnologie)

MPhil (FIlmmusiek)

Doktorale Programme

PhD (Musiek)

Kontak: Dr Carina Venter E-pos: cvent@sun.ac.za Tel: 021 808 2375