e’Bosch Erfenisprojek: Skoolkoorfees

Die e’Bosch Skoolkoorfees is een van die jaarlikse aktiwiteite van die e’Bosch Erfenisprojek. e’Bosch Erfenisprojek word deur ‘n komitee van ongeveer 30 vrywilligers bedryf, wat onder die vaandel van die Stellenbosch Munisipaliteit en Universiteit Stellenbosch funksioneer. Die komitee se doelstelling is om, deur middel van ‘n omvattende proses, nuwe standaarde vir Suid-Afrikaanse erfenisvieringe te stel, sosiale samehorigheid te fasiliteer en om ‘n omgewing te skep waar almal tuis voel.

Lees meer…

e’Bosch Erfenisprojek

hyperlink

e’Bosch Skoolkoorfees

hyperlink