Die Departement Musiek is reg in die middel van die Universiteit Stellenbosch se pragtige kampus geleë, in die hart van die Wes-Kaap se wynlande. Die Universiteit van Stellenbosch is toegewy aan kwaliteit opvoeding deur persoonlike aandag aan studente van uiteenlopende agtergronde te gee.
Waarom die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek?